Loading ...

Uitsending tye: 07h00 tot 23h00 (Suid-Afrika Tyd)

Webwerf ontwerp deur XrossBeat Media © XrossBeat Media - 2016

Tuis Nuus Programme Kerk Dienste Kunstenaar Gids Musiek Dagboek Adverteer Kontak Ons

Heilige Gees

Jean du Rand

10,000 Hallelujas

Sanet Lambrects

I Choose You

Victory5

Hy Is Die God

Willie Joubert

Die Gebed

Wynand Strydom

Staan Op

Dewald Gouws

Voel Jy Die Genade

Jo Black

It’s Time

Heinz Winckler

Hart wat Brand

Henrico & Anja

Vaderhart

Janiné Grobbelaar

JY KAN OOK VIR DIE VOLGENDE LIEDJIES STEM

I Love It

Word and Life band

Soos ‘n Hert

Echo

Wees U My Toevlug

Oase Gemeente

Redgebed

Steve Hofmeyr

Glo Soos ‘n Kind

Nicky de Kock

Konings Kind

Juanita du Plessis

Strome Lewe

Jakobus Silwer

God sal Voorsien

Chantelle du Preez

Hier Naby U

Benice Borman

Die Gelofte

Verskeie Kunstenaars

TOP 10

STEM VIR JOU GUNSTELING LIEDJIE

Slegs 1 stem per dag per I.P. adres sal in ag geneem en getel word.

Hoe die Top 10 ranglys saamgestel word

Watse liedjies word in ag geneem:

  1. XruisRadio probeer om die jongste vrystellings moontlik saam te stel wat dan deel vorm van die lys van liedjies waaruit daar gestem kan word.
  2. Die algehele gewildheid van ‘n liedjie sal ook bepaal of ‘n liedjie op dié lys sal verskyn.

Hoe word die top 10 liedjies bepaal:

  1. Stemme: Luisteraars kan vir hul gunsteling liedjies stem op die XruisRadio webblad.  Slegs stemme wat geplaas word op die XruisRadio webblad sal in ag geneem word. ‘Comments’ op Facebook en Twitter sal nie in ag geneem word nie.
  2. Liedjie Versoeke: XruisRadio sal ook kan sien watse liedjies gewild is deur mense wat liedjies versoek of aanvra.  NB:  Die Top10 word nie slegs uit stemme bepaal nie, maar ook volgens aanvraag.

Terms en Voorwaardes:

  1. XruisRadio behou die reg om liedjies op die lys te plaas of af te haal volgens hul eie diskresie.
  2. Stemme sal elke Vrydag oggend getel word waarna opnames vir Saterdag se uitsending sal begin.  Dus die Top10 ranglys wat uitgesaai word op ‘n Saterdag is gegrond op stemme wat gemaak is tot en met Vrydag oggend.  Stemme wat na Vrydag oggend gemaak word sal by die volgende week by gereken word.
  3. Slegs 1 stem per dag per I.P. adres sal in ag geneem en getel word.
Stem gerus vir jou gunsteling liedjie
 
pollcode.com free polls

XruisRadio Top10

Opsoek na iets spesifieks?

Die #1 liedjie van die week:

20 April 2019 tot 26 April 2019

1.

NICKY DE KOCK

Glo Soos ‘n Kind

XruisRadio Top 10

Elke Saterdag middag om 12h00

Volg gerus XruisRadio op sosiale media

Teken aan vir ons Nuusbrief

* indicates required
/ ( mm / dd )

LAAI DIE XRUISRADIO TOEP AF…

Save an additional 10% off any purchase at Waves!

Maximize your mixes! Save big bucks on Waves plugins and bundles with a 10%-off coupon code. Buy now!