Loading ...

Uitsending tye: 07h00 tot 23h00 (Suid-Afrika Tyd)

Webwerf ontwerp deur XrossBeat Media © XrossBeat Media - 2016

Tuis Nuus Programme Kerk Dienste Kunstenaar Gids Musiek Dagboek Adverteer Kontak Ons

XruisRadio is ‘n groot ondersteuner van opkomende sangers en jong talent, en daarom wil ons elke kunstenaar ook die geleentheid gee om hulle musiek oor ons stasie te kan speel.

Ons het wel ‘n goedkeurings proses en liedjies moet ‘n seker standaard handhaaf om op XruisRadio se speellys te verskyn.

Ons benodig die volgende van u:

  • Alle informasie soos onder aangedui moet aan ons gestuur word.
  • Die CD omslag (CD cover) moet aangeheg word in JPEG formaat.  Grote van omslag moet nie kleiner wees as 800x800 pixels nie.
  • Liedjie moet in MP3 formaat wees met ‘n bitrate van 320kbps.
  • Liedjie moet ‘n ISRC kode hê.

Hier is die informasie wat ons van u benodig wat saam met u liedjie en omslag gestuur moet word.:

  • Kunstenaar naam
  • Liedjie naam
  • Epos Adres
  • ISRC kode
  • Jaar wat liedjie vrygestel is
  • Publisher (indien geen, tik dan in SAMRO)
  • Lyricist
  • Composer
  • Arranger
  • Genre

U kan al hierdie inligting vir ons epos na musiek@xruisradio.co.za

Stuur vir Ons Jou Liedjie

LAAI DIE XRUISRADIO TOEP AF…

Opsoek na iets spesifieks?