Loading ...

Uitsending tye: 07h00 tot 23h00 (Suid-Afrika Tyd)

Webwerf ontwerp deur XrossBeat Media © XrossBeat Media - 2016

Tuis Nuus Programme Kerk Dienste Kunstenaar Gids Musiek Dagboek Adverteer Kontak Ons

MAANDAE

TYD

PROGRAM

AANBIEDER

BESKRYWING

07h00

Uitsending Begin



07h00 - 08h00

Kinder-Uur

07h00 - Adventures in Odyssey

07h30 - Musiek


Prettige programme en musiek vir die jongspan waarmee hulle lekker kan saam sing.

08h00 - 09h00

Loof Hom Inni-Kar


Lekker aanbiddings musiek terwyl jy oppad is na jou werk.

09h00 - 09h05

Die Skepping: In 5 Minute

09h00 - Answers with Ken Ham

09h01 - Creation Moments


Staan op die gesag van God se Woord, en leer meer oor die wetenskaplike bewyse van God se skepping

09h05 - 11h00

Musiek



11h00 - 11h30

ToekomsVenster

Ds. Jannie Pelser

Ds. Jannie Pelser gesels elke week met verskillende gaste.

11h30 - 12h00

Musiek



12h00 - 12h30

Focus On The Family

Jim Daly

‘’Focus on the Family’ is 'n halfuur daaglikse dosis aanmoediging en advies vir die familie met Jim Daly en John Fuller.

12h30 - 14h00

Musiek



14h00 - 14h02

Family Minute

(Afrikaans)

‘n 1-minuut Afrikaanse program wat gefokus is op vandag se gesin.

14h02 - 14h06

Focus On The Family

Angus Buchan

Ontvang elke weeks middag ‘n boodskap van Angus Buchan spesifiek gemik op die familie

14h06 - 17h00

Musiek



17h00 - 19h00

The MAD Christian Radio Show

(Herhaling)

Kristen McNulty

Die MAD Christian Radio Show is ‘n program direk vanuit die VSA wat al die jongste Christelike rock en hip-hop musiek speel.

19h00 - 19h30

Focus On The Family

(Herhaling)

Jim Daly

‘’Focus on the Family’ is 'n halfuur daaglikse dosis aanmoediging en advies vir die familie met Jim Daly en John Fuller.

19h30 - 20h00

Musiek



20h00 - 22h00

Laatnag: #ManneMaandag


Musiek van slegs Afrikaanse manlike gospel sangers.

22h00 - 23h00

Musiek



23h00

Uitsending Sluit



Program Skedule

LAAI DIE XRUISRADIO TOEP AF…

Opsoek na iets spesifieks?