Loading ...

Uitsending tye: 07h00 tot 23h00 (Suid-Afrika Tyd)

Webwerf ontwerp deur XrossBeat Media © XrossBeat Media - 2016

Tuis Nuus Programme Kerk Dienste Kunstenaar Gids Musiek Dagboek Adverteer Kontak Ons

Rina Pretorius

Webblad:

www.rinapretorius.co.za

ALBUMS BESKIKBAAR

Rina bedien met woord en musiek soos ontvang deur die Gees van God.  Rina maak staat op:

  • God om op te daag en almal teenwoordig te kom bederf met Sy teenwoordigheid.
  • Gawes van die Gees soos genesing, woord van kennis, ens. is ‘n realiteit tydens optredes en almal teenwoordig weet dat hulle ‘n ontmoeting met God gehad het.

Dit is definitief ‘n bediening gelei deur die Gees van God.

Die kinderbediening is lekker sing en Bybelstories.

Rina kan ook bespreek word as spreker by byeenkomste.  “Ek glo dat elke optrede uniek is en vooraf bespreek moet word om in almal se behoeftes te voorsien.”

Besprekings:

rpretorius@iburst.co.za

Kunstenaar Gids

LAAI DIE XRUISRADIO TOEP AF…

Opsoek na iets spesifieks?