Tuis Nuus Programme Kerk Dienste Kunstenaar Gids Musiek Blogs Dagboek Adverteer Kontak Ons

Webwerf ontwerp deur XrossBeat Media © XrossBeat Media - 2016

Loading ...
Share on Facebook Share on Twitter

Uitsending tye: 07h00 tot 23h00 (Suid-Afrika Tyd)

Radio Programme

TOEKOMSVENSTER

MAANDAE: 11H00 / Herhaling WOENSDAE 18H30 en SATERDAE 08h30

Ds. Jannie Pelser gesels elke week met verskillende gaste.  Vir meer inligting oor Toekomsvenster, besoek gerus hul webwerf by www.toekomsvenster.co.za

KAROOLUS EN LENTE

SATERDAE: 07H00

Oom Karoolus en Lente maak elke Saterdag ‘n draai tydens KinderUur.

FOCUS ON THE FAMILY with Angus Buchan

WEEKS MIDDAE: 14h02

Ontvang elke weeks middag ‘n boodskap van Angus Buchan spesifiek gemik op die familie.

ANSWERS with Ken Ham

WEEKS OGGENDE: 09h00

Hierdie vinnige, relevant-tot-die-kultuur-uitsending rus luisteraars toe om die hele Bybel te verdedig, en sodoende meer effektief te kan sien in ons skeptiese, ondervragende wêreld.

ADVENTURE IN ODYSSEY

WEEKS OGGENDE: 07H00

Adventure in Odyssey bied opwindende vermaak wat morele en Bybelse beginsels tot lewe bring vir kinders.

FEELGOOD FRIDAY met Erich Posthumus

VRYDAE: 09h01

Ontvang elke Vrydag oggend ‘n kort boodskap van Erich Posthumus.

The MAD Christian Radio Show

SATERDAE: 17h30 / Herhalings: MAANDAE 18h00 EN DONDERDAE 20h00

Die MAD Christian Radio Show is ‘n program direk vanuit die VSA wat al die jongste Christelike rock en hip-hop musiek speel.

FAMILY MINUTE

WEEKS MIDDAE: 14h00

‘n 1-minuut Afrikaanse program wat gefokus is op vandag se gesin.

FOCUS ON THE FAMILY

WEEKS MIDDAE: 12h00 / Herhaling WEEKS AANDE 19h00

‘’Focus on the Family’ is 'n halfuur daaglikse dosis aanmoediging en advies vir die familie met Jim Daly en John Fuller.