Loading ...

Uitsending tye: 07h00 tot 23h00 (Suid-Afrika Tyd)

Webwerf ontwerp deur XrossBeat Media © XrossBeat Media - 2016

Tuis Nuus Programme Kerk Dienste Kunstenaar Gids Musiek Dagboek Adverteer Kontak Ons

XruisRadio streef daarna om net die beste programme, musiek, en eredienste uit te saai wat die luisteraar sal opbou en stig in hul geloof.

Aangesien ons nog ‘n nuwe radiostasie is, het ons tans nog nie baie programme en eredienste om uit te saai nie, maar daar sal voortdurend hard gewerk word om meer programme aan u die luisteraar te bied.

Indien u enige program voorstelle het, kan u ons gerus kontak by kontak@xruisradio.co.za.

Programme

LAAI DIE XRUISRADIO TOEP AF…

Opsoek na iets spesifieks?