Loading ...

Uitsending tye: 07h00 tot 23h00 (Suid-Afrika Tyd)

Webwerf ontwerp deur XrossBeat Media © XrossBeat Media - 2016

Tuis Nuus Programme Kerk Dienste Kunstenaar Gids Musiek Dagboek Adverteer Kontak Ons

KINDER-UUR

MAANDAE TOT SONDAE: 07H00 TOT 08H00

Prettige musiek vir die jongspan waarmee hulle lekker kan saam sing.  Dit sluit ook programme in soos Adventure in Odyssey en Karoolus en Lente

LOOF HOM INNI-KAR

MAANDAE TOT VRYDAE: 08H00 TOT 09H00

Daar is geen beter manier om jou dag te begin as met lofpryssing en aanbidding oppad werk toe nie.  LOOF HOM INNI-KAR is ‘n musiek program wat slegs Afrikaanse lof en aanbidding musiek speel.

XRUISRADIO TOP 10

SATERDAE: 12H00

Elke Saterdag middag om 12h00 word die 10 gewildste liedjie op XruisRadio aangekondig.

LAATAAND: #MANNE MAANDAG

MAANDAE AANDE: 20H00

Musiek van slegs Afrikaanse manlike gospel sangers.

LAATAAND: #DAMES DINDAG

DINSDAE AANDE: 20H00

Musiek van slegs Afrikaanse vroulike gospel sangers.

LAATAAND: #WERELDWYD WOENSDAG

WOENSDAE AANDE: 20H00

Musiek van slegs internasionale gospel sangers.

VRYDAG LIEDJIE VERSOEK

VRYDAE AANDE: 18H00

Skakel elke Vrydag aand om 18h00 in waar daar luisteraars se boodskappe uit gelees word en ook hul liedjie versoeke gespeel word.  Stuur gerus jou liedjie versoeke en boodskappe deur hier.

LAATAAND: #JEUG JAM

VRYDAE AANDE: 20H00

Pop en Rock musiek van beide plaaslik en internasionaal, spesiaal vir die jeug.

LAATAAND: #LOF EN AANBIDDING

SONDAE AANDE: 20H00

Musiek van slegs Afrikaanse lof en aanbidding.

Musiek Programme

LAAI DIE XRUISRADIO TOEP AF…

Opsoek na iets spesifieks?