Loading ...

Uitsending tye: 07h00 tot 23h00 (Suid-Afrika Tyd)

Webwerf ontwerp deur XrossBeat Media © XrossBeat Media - 2016

Tuis Nuus Programme Kerk Dienste Kunstenaar Gids Musiek Dagboek Adverteer Kontak Ons

Marian

ALBUMS BESKIKBAAR

My musiek passie het begin toe ek 3 jaar oud was, en op 13 jaar het ek begin musiek klasse neem.

Van die eerste keer wat ek opgetree het, het ek geweet dis my passie en dat ek baie liefde het vir my medemens, en om ‘n boodskap uit te dra in elke lied wat ek sing.

Ek het besef dat die Here ‘n groot plan het met my en dat ek eendag jong mense wil aanraak met my musiek en help in moeilike situasies.  Op 13 het ek my ma verloor en so het die Here deur musiek vir my genesing gebring en my getroos.  So wil ek ook ander jongmense help met genesing deur musiek.

Ek het geleer om die Here te ken in alles wat ek doen en Sy wil te vra, want dan sal dinge presies uitwerk soos dit moet.  My droom is om ‘n voorbeeld te wees vir elke tiener/jongmens en deur die Here se krag en genade hulle te help om by Hom uit te kom.

Besprekings:

info@xrossbeat.co.za

Kunstenaar Gids

LAAI DIE XRUISRADIO TOEP AF…

Opsoek na iets spesifieks?