Loading ...

Uitsending tye: 07h00 tot 23h00 (Suid-Afrika Tyd)

Webwerf ontwerp deur XrossBeat Media © XrossBeat Media - 2016

Tuis Nuus Programme Kerk Dienste Kunstenaar Gids Musiek Dagboek Adverteer Kontak Ons

Die Kunstenaar Gids is ‘n databasis van Afrikaanse gospel sangers, of enige sanger wat ten minstens 1 gospel album al vrygestel het, in Suid Afrika.  Die doel met dié databasis is om alle gospel sangers ‘n platform te gee om hulself aan die publiek bekend te stel.

Kerke en feeste kan nou op een plek deur ‘n hele lys van kunstenaars gaan en meer lees van elke kunstenaar en sy/haar bediening.  Dit maak dit baie makliker om die regte bedienaars te bespreek vir funksies.

Die ander voordeel is wanneer luisteraars ‘n liedjie oor XruisRadio hoor waarvan hulle hou, maar ken nie die sanger wat die liedjie sing nie.  Die luisteraar kan nou dadelik na die Kunstenaar Gids toe gaan en meer gaan oplees oor die kunstenaar, en kan selfs die kunstenaar gaan volg op Facebook en Twitter, direk vanaf die Kunstenaar Gids.

A / B / C / D / E / F/ G / H / I / J / K / L / M / N / O / P / Q / R / S / T / U / V / W / X / Y / Z

E

Esti

M

Marian

R

Rina Pretorius

V

Victory5

J

Janiné Grobbelaar

Kunstenaar Gids

LAAI DIE XRUISRADIO TOEP AF…

Opsoek na iets spesifieks?

Wil jy dalk ook op hierdie Kunstenaar Gids verskyn vir slegs R250 ‘n jaar?

Voltooi hierdie aanlyn vorm en ons sal u kontak met verdere reelings.

Aansoek

Enter CAPTCHA solution
Listen to audio CAPTCHA