Tuis Nuus Programme Kerk Dienste Kunstenaar Gids Musiek Blogs Dagboek Adverteer Kontak Ons

Webwerf ontwerp deur XrossBeat Media © XrossBeat Media - 2016

Loading ...
Share on Facebook Share on Twitter

Uitsending tye: 07h00 tot 23h00 (Suid-Afrika Tyd)

Kerk Dienste

Wat sal ‘n Christelike radiostasie wees sonder om dienste uit te saai op ‘n gereelde basis.  XruisRadio sal 2 dienste uitsaai elke dag - een in die oggend om te verseker jy kry jou daaglikse brood vir die dag wat voorlê, en dan weer ‘n diens in die aand om die dag reg af te sluit.

Die diens uitsendings tye is as volg:

  • 08h00 - Oggenddiens
  • 19h30 - Aanddiens

Dié dienstye is vir elke dag van die week, om te verseker dat jy elke dag reg begin, asook reg afsluit.

Indien jy dalk ‘n diens gemis het, sal beide die oggend en aanddiens weer uitgesaai word dieselfde dag om 22h00 (oggenddiens heruitsending) en 22h30 (aanddiens heruitsending).


Dienste wat tans uitgesaai word op XruisRadio.

  • Sondae om 19h30 - A.G.S. Kingsway Durban-Noord


Is u dalk ‘n gemeente wat graag u dienste wil uitsaai op XruisRadio?

Indien u graag sou belangstel om u gemeente se dienste uit te saai weekliks op XruisRadio, kan u ons gerus kontak vir verdere inligting en aansoek vorm by kontak@xruisradio.co.za, of u kan net die vorm invul op ons “Kontak Ons” blad.