Loading ...

Uitsending tye: 07h00 tot 23h00 (Suid-Afrika Tyd)

Webwerf ontwerp deur XrossBeat Media © XrossBeat Media - 2016

Tuis Nuus Programme Kerk Dienste Kunstenaar Gids Musiek Dagboek Adverteer Kontak Ons

Esti

Webblad:

www.esti.co.za

ALBUMS BESKIKBAAR

Met verskeie nommer een enkelsnitte en toekenings agter haar naam; waar onder haar liedjie “Blessed” nommer een behaal het op Britse en Suid-Afrikaanse radio stasies, is Esti beslis een van die mees gesoute en vervulde Gospel sangeresse in Suid-Afrika. Van ‘n ATKV Lier-toekenning vir haar album “Geen Geheim”, tot ‘n SABC Crown Award vir haar nuutste album “Lewe Nou”. Boonop was die enkelsnit “Blessed” die heel eerste Suid-Afrikaanse liedjie wat op die Britse kompilasie “Ministry of Sound” verskyn het.

Esti was onlangs deur ‘n baie moeilike tyd, maar deur dié donker tyd het God die wonderlikste getuienis op gebou wat sy met gemeentes reg oor die land mee wil deel.  Haar hart is om mense weer opnuut te bemoedig met haar musiek en die lewe weer in oorvloed te kan geniet.  En daarom die titel van haar nuutste album… ‘Lewe Nou.’

Besprekings:

esti@esti.co.za

Kunstenaar Gids

LAAI DIE XRUISRADIO TOEP AF…

Opsoek na iets spesifieks?