Tuis Nuus Programme Kerk Dienste Kunstenaar Gids Musiek Blogs Dagboek Adverteer Kontak Ons

Webwerf ontwerp deur XrossBeat Media © XrossBeat Media - 2016

Loading ...
Share on Facebook Share on Twitter

Uitsending tye: 07h00 tot 23h00 (Suid-Afrika Tyd)

Adverteer op XruisRadio

XruisRadio bied ‘n verskeidenheid pakkette aan wat by jou groeiende besigheid se behoeftes en begroting sal pas.  Oor die dekades was radio een van die beste maniere om jou besigheid of produk te adverteer en om bewusmaking te skep in ‘n kompeterende besigheids-wêreld.


XruisRadio Bied twee maniere aan wat jy kan adverteer:


1.) RADIO ADVERTENSIE


  • ‘n 30 sekonde advertensie sal vir ‘n periode van 1 maand daagliks op XruisRadio gespeel word.
  • Kostes beloop R1,550-00 vir ‘n maand se uitsendings.


2.) WEBBLAD ADVERTENSIE


  • ‘n 300x200pixel grote advertensie sal op verskeie plekke op die XruisRadio webblad geplaas word.
  • XruisRadio se webblad kry sedert sy ontstaan ‘n gemiddeld van 25,500 hits per maand.
  • Kostes beloop R275-00 om ‘n advertensie vir ‘n periode van een maand op die webblad te plaas.


3.) BORG VAN PROGRAMME


  • U maatskappy kan ook sekere programme borg wat op XruisRadio uitgesaai word, byvoorbeeld die Top10.
  • Kostes om programme te borg sal afhang van program tot program.  Kontak gerus XruisRadio vir meer inligting.


Indien u sou belangstel in enige van hierdie 3 opsies en benodig enige verdere inligting, kontak ons gerus by kontak@xruisradio.co.za, en ons kom dadelik terug na u.