Loading ...

Uitsending tye: 07h00 tot 23h00 (Suid-Afrika Tyd)

Webwerf ontwerp deur XrossBeat Media © XrossBeat Media - 2016

Tuis Nuus Programme Kerk Dienste Kunstenaar Gids Musiek Dagboek Adverteer Kontak Ons

ISIS-groep dreig Kersfeesaanval op die Vatikaan

Share on Facebook Share on Twitter Share via e-mail Print

Deel hierdie artikel

16 November 2017

Bron: CBN News

'n Plakkaat deur die pro-ISIS Wafa Media Foundation toon 'n terroris wat na die St. Peter's Basilica in Rome ry, met 'n geweer en 'n rugsak in sy motor.


Aan die bokant van die plakkaat is die boodskap ‘Christmas Blood’ met die lyn ‘So Wait…' in rooi onder geskryf.

Kersfees het 'n tyd geword van verhoogde terreurdreigemente in die Weste. Verlede jaar het 'n ISIS-terroris op 15 Desember 'n vragmotor in 'n Berlynse feesmark bestuur waar 12 mense gesterf het en 56 beseer is.


In 2015 het Rizwan Farook verskeie kollegas vermoor tydens 'n Kerspartytjie in San Bernardino, Kalifornië.


Veiligheid by Kersfees markte in Europa is versterk vanjaar en markpersoneel in Brittanje is deur die polisie teen terrorisme opgelei, hulle geleer waarna om uit te kyk en wat om te doen na afloop van 'n aanval.


CBN News het berig oor die Islamitiese staat se hoop om Rome te verower en die pous te onthoof. "ISIS meen dat Rome een van sy primêre doelwitte is en in sy rooster is," het Robert Spencer, skrywer van The Complete Infidel's Guide to ISIS, gesê.


Moslem fundamentaliste hou nie van Kersfees nie omdat Islam leer dat Jesus nie die Seun van God was nie.

Moslem Dreigemente Forseer Christene om Groot Fees te Kanselleer

GAAN LEES OOK…

Lees Meer >>>

Moslem Dreigemente Forseer Christene om Groot Fees te Kanselleer


Nuus

LAAI DIE XRUISRADIO TOEP AF…

Opsoek na iets spesifieks?

Die nuus artikels wat op XruisRadio se webblad, asook XruisRadio se sosiale media blaaie geplaas word, word verskaf deur ander nuus bronne soos onder aan elke artikel aangedui word.

Die doel van dié artikels is om ons luisteraars en die publiek op hoogte te hou van gebeure plaaslik, asook reg oor die wêreld, en dit is nie noodwendig die sieningspunt en oortuigings van XruisRadio nie.

NEEM KENNIS:

Volg gerus XruisRadio op sosiale media